Wegneem ete - Vrydag 23 Februarie 2018

Deel

'n Heerlike hoendernoedelslaai met 'n rolletjie. Slegs R40. Plaas asseblief bestellings by Elmarie Wood (083 7368 476). Bestellings kan ook per SMS geplaas word.