Nagmaal en Nagmaal ete - 18 Februarie 2018
Sondag vier ons weer die Heilige Nagmaal om 09:30.
Soos ons gewoonte is, hou ons ook 'n ete na die Nagmaal
om ongeveer 12:30. Alle lidmate en veral nuwe intrekkers
is welkom. Bring slegs eie eetgerei en drinkgoed.