Inligting

Deel

 

Psalm 16:8
Ek stel die Here altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.

Eredienste

SONDAE:
Oggend: 09:30
Aand: 18:30

SKOOLVAKANSIES EN LANGNAWEKE:

Oggend: 09:30
Aand: 18:30

Katkisasie
Laer- en hoërskoolkatkisante direk na oggenderediens soos in jaarprogram en hoërskoolkatkisante ook Donderdae middae soos gereël.