Nuwe geboorte

Deel

Mauritz en Suzanna Croukamp se seuntjie het sy opwagting gemaak.

Ruan Croukamp is gebore op 19 November 2018 met 'n klein gewiggie van 3.4kg.

Veels geluk.